Onder die Opskrif - Soms begin jou grootste storie by die waarheid wat jy jare lank vir jouself weggesteek het.
Kortverhaal
Deur
Annette Havenga
New York was Mara se droom. Om in New York te woon en werk was haar doel.
Op 42, moeg van klein berigte en gebroke beloftes,
kry sy ’n wenk wat niemand anders
ernstig opneem nie. Maar wanneer sy begin delf, ontdek sy ’n storie wat mense
stil wil hou, anders as al die ander kere, besluit Mara om nie weg te kyk nie.
*Vrydag 2 Oktober*
Comments
Post a Comment